Wenner - Maskew Miller Longman 2011 Letterkundeprys. Hierdie dramatiese jeugroman speel af op 'n plaas in die Karoo. Die hoofkarakter Stefan word oorheers deur sy bitter manipulerende ma terwyl sy pa gereeld ontvlugting soek van die verlede en hul omstandighede op die plaas.
Published Date:
16/09/2011
Publisher:
Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
136 mm x 212 mm x 15 mm