Lourens Erasmus gefrustreerde motorjoernalis in sy laat 30âs se paaie kruis toevallig met die van boekeredakteur wat hom verkeerdelik aansien vir ân kollega van hom â een wat kan skryf. Kort voor lank dink sy hy is die nuwe Afrikaanse stem wat haar loopbaan â en reputasie â weer nuwe stukrag kan gee.