Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel Loots se vorige liefdesverhale Liefde op Vergeetbaai Kiki se kroonprins en Sieraad uit as. Dis die verhale van onderskeidelik drie jong vroue wat elk deur 'n hele klompie intriges die liefde van hul lewe vind.