n Omvattende geskiedkundige verkenning van Olifantshoek, die oase van die Langberg in die Noord-Kaap. Die werk bespreek oorspronklike Tswana-bevolking en die Langeberg?opstand (189697), die grondbesetting deur koloniste, die ontstaan van die dorp in 1912, en natuurskoon soos die Witsand-duine en San-rotsskilderinge. Relevant vir kultuurgeskiedenis en streekidentiteit.