As ek gebore word is ek 'n klein kalfie maar hoe word ek 'n reuse olifant? Blaai deur die titel en kyk hoe ek groei! Kleurvolle foto's en lewendige teks maak dit pret om oor lewensiklusse te leer!
Dimensions:
201 mm x 242 mm x 15 mm
Published Date:
01/03/2008
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk