Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word nes haar ma en pa. Daarom is sy sommer baie in haar noppies toe Tannie Tula-Belle haar vra om 'n rok vir die operakonsert te ontwerp. Maar dit lyk of tannie Tula-Belle haar moeilikste klient gaan wees ...