Die Verslag van die Kommissie van Ondersoek na die aangeleenthede van Suidwes-Afrika 1962-63 is in 1964 deur die Staatsdrukker in Pretoria uitgegee. In blou sagteband omslag met verskeie karate in kleur. Volledig. Toestand van die uiters skaars document is baie goed. Slegs enkele merke van biblioteek op Swartkopmund waar die dokument oorspronklik gehou was. Duidelike stempel “Discarded”. 557 bladsye.