Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in 'n mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende Ver-taling wat 'n eietydse stem aan tydlose beloftes gee sal die NLV Geskenkbybel 'n waardevolle ge-skenk wees.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
Christelike Uitgewers Maatskappy
Format:
Leather / fine binding
Dimensions:
140 mm x 215 mm x 15 mm