n Bloemlesing met 'n wye verskeidenheid Afrikaanse gedigte - antiek modern ernstig speels ironies satiries. Van klassiekes soos Eugene N Marais se Winternag tot hupses soos Ellen Botha se Van Riebeeck vind Kaappunt heel mooi. Beslis nie 'n bundel waarin die dood of swaarmoedigheid hoogty vier nie!