Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van 'n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel.
Author:
Ferreira, Jeanette; Kotze-Myburg, Suzette
Publisher:
Human & Rousseau