Nuwe stemme gee vir die varsste nuutste stemme in Afrikaans 'n plek om hulself te laat hoor. Die sukses van die projek kan gesien word in die vorige deelnemers wat nou gevestigde skrywers is: Ronelda Kamfer Gilbert Gibson en Loftus Marais en vele meer. As jy wil weet hoe lyk die skrywers van die toekoms lees Nuwe stemme 6.