Die laaste omvattende geillustreerde geskiedenis van Suid-Afrika het meer as 'n dekade gelede verskyn. Intussen het ingrypende verandering plaasgevind nie net in die politiek nie maar ook in die geskiedskrywing en die argeologie.
Author:
Giliomee, Hermann; Mbenga, Bernard
Publisher:
Tafelberg-Uitgewers