Beskryf die bedreigings vir die evangelie in 'n postmoderne tyd en ontbloot uitgediende kerklike maskers, maar bied terselfdertyd op 'n simpatieke manier nege vars geloofspraktyke wat Christene in staat sal stel om daardie soort gelowiges te wees wat die Hee in 'n tyd soos hierdie soek: mense wat nie kerk-kerk speel nie, maar werklik kerk is, soos die vroeë kerk was. Drom saam oor die kerk van die Here Jesus in die werklikheid van die postmoderne tyd waarin ons is en raak opgewonde.