Yeshua ... Jesus ... Seun van God ... Wie was Hy? Wat het Hy gedoen? Is Hy relevant vir die 21ste eeu? Is dit die moeite werd om in Hom te glo? Die vrae en debatte oor Jesus is eindeloos. Hierdie boek is egter nie 'n teologiese verhandeling vol argumente nie.