Soveel mense is vandag moedeloos gestres wanhopig en selfs depressief. Die tempo waarteen ons leef en die druk van die wereld dra alles by tot ons angs en onsekerheid. Gary Smalley wys lesers in ’n Nuwe hart ’n nuwe lewe hoe om al hierdie dinge te oorwin.