Toe die topverkoperskrywer Joyce Meyer die woorde ‘God is nie kwaad vir jou nie’ op Facebook geskryf het het sy sekerlik nie verwag dat dit soveel reaksie van dankbaarheid en verligting sou ontlok nie. As daar een ding is wat mense broodnodig het om te hoor is dit die volgende: God is lief vir jou.