Op die oppervlak van die hoogs afgeronde digdebuut roer daar ‘n oenskynlike eenvoud maar onderliggend is ’n web van deurdagtheid versteek. Coetzee put uit die wereld van die huisvrou die groei en verbrokkeling vreugde en pyn van verhoudings die Boeddha die omgewing en die hier en nou soos gesetel in die durende gang van lewe en dood.
Published Date:
15/08/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm