Dit is 'n boek oor ontheemding terugkeer die saamleef met verlies. In die storie "Die mobile" raak 'n vrou self sterwend aan kanker obsessief betrokke by die lot van vigslyers verwaarloos alle verhoudings met geliefdes en skaar haar in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare by die geledere van die dooies.
Published Date:
01/10/2011
Publisher:
Random House (Pty) Ltd South Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
146 mm x 222 mm x 15 mm