Hierdie unieke studie is die resultaat van verskeie dekades se eerstehandse navorsing in die lewens en gemeenskap van hierdie swerwer-wandelaars en hef die pleit van hierdie gemarginaliseerde deel van die Suid-Afrikaanse bevolking die armste van die armes uit.