Sedert die eerste plase in 1657 aan vryburgers toegeken is word die Afrikaner met die plaas en grond geassosieer. Hierdie title ondersoek die verbintenis tussen wit setlaars en boerdery en later tussen die Afrikaner grond en die plaas.
Publisher:
Van Schaik Uitgewers
Book Condition:
Condition: Very Good/Fine. Underlining in pencil.