Afrika: fiksie feit of fabel kyk na die eiesoortige dinge plekke mense en diere wat in Afrika was en is. Hierdie interessante en feitlike boek kan aanslag vind by die algemene mark en ook deur akademiese instansies gebruik word.
Published Date:
01/04/2010
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 222 mm