Tanya O'Connor se inkleurboek vir volwassenes bied vir elke vrou en haar vriendin ’n ontsnapsessie in die vorm van inkleurterapie. Met haar sketse wag daar baie pret op jou. Kleur in na hartelus of laat dit sommer net erens le sodat enigiemand anders ook kan inspring.