In Skottel en spens word lekker resepte stories en verse oor kosmaak saam geroer. Die boek is vir almal wat hou van lekker tradisionele Afrikaanse kos en meer daarvan wil weet. En ook van die meubels en ander gebruiksvoorwerpe wat deur die jare saam met die resepte ontwikkel het.