Mzanzi se beste braairesepte spesiaal uitgesoek en getoets deur die alombekende Jan Braai. As jy wil weet wat Suid-Afrikaners geniet en hoe hulle braai is dit die boek vir jou! Shisanyama is gepak met eenvoudige resepte met maklik bekombare bestanddele en dek alles van ou staatmakers tot vars nuwe braai-idees. Nog 'n Jan Braai-wenner.
Published Date:
01/11/2017
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
200 mm x 250 mm x 15 mm