Marianas is een van ons toprestaurante en is maande vooruit volbespreek. Op die agterstoep eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is – nou is die lekkerte in 'n boek omskep. 'n Pragstuk van 'n boek ingedeel volgens die seisoene van die jaar.
Published Date:
21/10/2015
Author:
Mariana Esterhuizen
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
200 mm x 270 mm x 15 mm