Landbou Boerekos is 'n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Die boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat 'n magdom resepte met appels aartappels bessies dadels droebone hoender kool druiwe eiers om maar 'n paar te noem as hoofbestanddeel.
Published Date:
15/08/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
215 mm x 280 mm x 15 mm