Kook Saam Kaaps in samewerking met RSG stel die kos van Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker twee afgetrede tannies van Bonteheuwel in die Kaap bekend. Met onfeilbare resepte perfek-beproef na jare se ondervinding kan elkeen weer huiskos soos ons ma's dit gemaak het in hul eie kombuise voorberei.
Published Date:
01/03/2016
Author:
Koelsoem:Schrikker Kamalie
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
190 mm x 235 mm x 15 mm