Die stories en resepte wat in die boek opgeskryf is nooi jou saam op Annatjie se lewensreis - wat begin op die oop vlaktes van die Groot Karoo en eindelik tot ruste kom onder die groot eike van die Muratie-wynlandgoed net buite Stellenbosch.
Published Date:
01/11/2016
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm