Bak raak net gewilder by die dag: Die populariteit van die Koekedoor-program is 'n sprekende bewys. Met hierdie bakboek as kameraad kan jonk en oud by die Koekedoor bakrevolusie aansluit. Die blaaie vang die hoogtepunte van die kompetisie vas.
Published Date:
20/07/2015
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm