Kos en geselligheid op 'n bekende plaas in die Overberg - 'n fees vir die oog en 'n inspirasie om self heerlik fees te vier. Halfaampieskraal op die stowwerige Overbergpad deur die graanlande van die Suidwes-Kaap is 'n tweehonderd-en-vyftig jaar oue plaas waarop vandag nog geboer word.
Published Date:
20/09/2011
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
215 mm x 260 mm x 15 mm