Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie 'n portefeulje van fotografie 'n dossier van kuns en ontwerp 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!
Published Date:
19/10/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm