In Duinhuis nooi Isabella Niehaus jou uit om te kom aansit om die Langtafel op die Duin. Kom vind uit waar haar kosfilosofie vandaan kom wie haar manier van kook beinvloed het en leer die mense ken wat haar kosloopbaan rigting gegee het. Die kookboek sluit haar uiters bekende Duinmossels en -oesters in.
Published Date:
19/02/2019
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
200 mm x 270 mm x 15 mm