In Daar is 'n engel in my koskas neem Willie Strauss jou op 'n nostalgiese kosreis. Dinge soos vye, kwepers word nou verweef met interessante herinneringe. Wie onthou nie die blikkie kondensmelk waaruit menige kind die lekkerte gesuig het en die wonderlike kondensmelkbeskuit wat Ma gebak het nie?