Brekfis met Derrich en Adelie bevat al die gunstelingresepte van Derrich Gardener en Adelie Ludik soos gehoor op Brekfis met Derrich Saterdae op RSG. Met hierdie pragtige volkleur resepteboek kan jy elke dag van die week saam met Derrich en Adelie kook.