Oondgerooster oor die kole as deel van bredies sop of pasteie - hoender is maklik om voor te berei en 'n ekonomiese keuse vir elke gesin. 50 Hoendergeregte bevat vyftig veelsydige hoenderresepte wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.
Published Date:
01/11/2017
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 260 mm x 15 mm