Rose is vir ewig. Met vandag se meer as 50 000 verskillende roosvarieteite is daar 'n roos vir elke tuin en smaak. Ludwig Taschner se rose is 'n gids tot die uitken kweek en versorging van rose. Die titel is in twee dele verdeel.
Published Date:
01/07/2010
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
215 mm x 280 mm