Nomme 20 Delphi Straat (of Delphi Straat 20) is 'n versameling van beide Kaaps-en Standaard Afrikaanse gedigte wat aanvanklik as performance poetry vorm aangeneem het. Die gedigte reflekteer die ervaringe en gedagtes van die digter uit haar tienerjare en as eerste generasie student.