Nombulelo is baie lief vir haar Gogo se stories oor die diere wat in die bos woon maar sy is te bang om soontoe te gaan. Wanneer Gogo sterf moet Nombulelo haar moed bymekaarskraap om Gogo se magiese mot op ân reis deur die bos te neem. Dit is ân verhaal van liefde verlies en die ontdekking van innerlike krag.
Published Date:
16/06/2016
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
240 mm x 240 mm x 15 mm