Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ân unieke balans tussen noukeurigheid akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ân verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
Christelike Uitgewers Maatskappy
Dimensions:
140 mm x 215 mm x 15 mm