Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied 'n unie-ke balans tussen noukeurigheid ak-ku-raatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by dui-sen-de lesers. Die NLV standaard-uitgawes spog nou met 'n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
Christelike Uitgewers Maatskappy
Dimensions:
140 mm x 215 mm x 15 mm