Hierdie geskenkuitgawe is die ideale manier om die mylpale en prestasies in ân mens se lewe te vier. Met die volledige teks van die Nuwe Lewende VerÂtaling wat ân eietydse stem aan tydlose beloftes gee sal die NLV Geskenkbybel ân waardevolle geÂskenk wees.
Published Date:
01/08/2017
Publisher:
Christelike Uitgewers Maatskappy
Format:
Leather / fine binding
Dimensions:
140 mm x 215 mm x 15 mm