Home/General Books/Nils Holgersson se wonderbaarlike reis - Selma Lagerlof
Save 20%
Description
Wie ken nie die seun met die klompe en die wit slaapmussie wat op 'n gans Lapland toe vlieg nie? Dit is natuurlik Nils Holgersson! Nils wat op 'n plaas in Swede bly verander in 'n kabouter en beland op die rug van 'n mak gans genaamd Maarten.