Waar die dood gewoontlik vir ons iets is wat ons ten alle koste probeer vermy word dit vir die skrywer ân baie groot werklikheid wanneer hy deur sy dokter meegedeel word dat hy ân siekte het wat sy lewe kan kos. Skielik word al die klein dingetjies wat jy jou altyd oor bekommer baie klein.