Die hoofkarakter van Net 'n lewe laat 'n dagboek na waarin sy lakonies sinies en snaaks probeer sin maak van haar lewe. Sy is tegelyk donker grappig robuust boheems; hierdie sonderlinge girl van Pretoria wat nie 'n wag voor haar mond kan hou nie.
Published Date:
01/08/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm