Hierdie is 'n sinistere moordverhaal oor 'n reeks moorde. Die lyke wat gevind word word geposeer om soos selfmoord te lyk maar almal het dieselfde selfmoordnota by: Dit is volbring ... Vir adjudant-offisier Ben Hugo is dit egter gou duidelik dat dit n