Die natuurlewe van Suider-Afrika is die eerste veldgids waarin die diere en plante van die streek in een gerieflike volume gedek word. Hier is die ideale gids vir elkeen wat die natuur in Suider-Afrika betree: besoekers aan die natuurreservate voetslaners vakansiegangers voelkykers en wildkykers.
Published Date:
05/03/2000
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Dimensions:
135 mm x 210 mm x 15 mm