Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika jare lank al ân vertroude metgesel van natuurliefhebbers is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe.
Published Date:
01/10/2016
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm