In Die vaart van die dagbreker beland Edmund en Lucy Pevensie saam met hulle mislike nefie Eustace Scrubb aan boord van die dagbreker - die skip waarmee Prins Kaspian onderweg is na die eensame eilande op soek na die sewe lords van Narnia wat jare gelede spoorloos verdwyn het.