Die twee skrywers is gesoute vissermanne en hulle titel met sy lekker verteltrant sal jou laat luskry om die visstokke te pak en die lang pad Namibie toe aan te durf vir 'n visvangvakansie soos min!
Published Date:
01/10/2001
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm