Home/General Books/Nagreisiger: Jou gewete reis saam - Leon van Nierop
Description
ân Ligte spanningsverhaal met ân tikkie liefde. Nerien-hulle se huishulp vertel haar van kinderdae af van die nagreisiger. Sy kry dikwels nagmerries oor hom â ân man wat haar in die donker agtervolg of langs die pad staan en duimgooi.